Fasiliteite


Berg en Bos bied:


Twee eksklusiewe staanplekke bymekaar onder skadunet wat ‘n moderne ablusie deel
.
Drie staanplekke onder boomskadu met krag en water wat ‘n moderne ablusie deel.

Twee eksklusiewe staanplekke bymekaar onder riet dak wat ‘n "Donkie", toilet en stort deel

25m Olimpiese tweebaan swembad, plonspoel en braaikompleks met warm- en koue water
.
700m rivieroewer, voëlparadys. Veilig, rustig, ekslusief.

Ablusiegeriewe



Familie badkamers
Opwas areas

Kampplekke



Elke staanplek het sy eie krag punt (Blou karavaanprop)
Kraan
Braai






Website created by
Louis van Niekerk
07/06/2022